Suid-Afrikaners was vroeër vandeesmaand gewalg deur die opmerkings van lede van Black First Land First (BLF) nadat ’n tragedie by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark die lewens van vier leerlinge geëis het. Lucille Olivier, ’n ouer van die skoolgemeenskap, het … Continue reading →
The post Solidariteit dien klagtes in teen BLF ná walglike uitsprake appeared first on Forum Nuus.