Alle Kanale
Alle Kanale
Nuusflitse

AfriVriendelik en AfriForum Onderwys loods junior-entrepreneurskompetisie

April 25, 2019 deur Jhua-nine Wyrley-Birch

AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het vandag hul nuwe junior-entrepreneurskompetisie, Besigheidsbytjies, by Laerskool Roodekrans bekendgestel. Met hierdie entrepreneurskompetisie wil AfriForum kinders beloon wat wys dat hulle selfstandig kan werk en kreatief kan wees om idees in ’n onderneming te omskep. Daar is ook groot pryse op die spel. Leerders, ouers en onderwysers kan www.besigheidsbytjies.co.za besoek vir meer inligting.

PO Box 17216, Lyttelton, 0140 © 2013–2014 AfriForum. Alle Regte Voorbehou