Alle Kanale
Alle Kanale
Nuusflitse

Vonke spat in parlement na AfriForum-voorlegging oor grondonteiening

September 6, 2018 deur Jhua-nine Wyrley-Birch

“Een van die ANC-verteenwoordigers het letterlik haar ore toegedruk en gesê sy wil nie verder na ons voorlegging luister nie.”

Kyk dié video vir Ernst Roets se terugvoer oor sy voorlegging aan die parlement in verband met onteiening sonder vergoeding.

PO Box 17216, Lyttelton, 0140 © 2013–2014 AfriForum. Alle Regte Voorbehou